Pieter J. Visser
  • Tuisblad
  • Pastorale Gesprekke
    • Narratiewe Terapie
    • Voorhuwelikse Gesprekke
  • Shadowmatch
  • Kontak

Voorhuwelikse gesprekke:

Voorhuwelikse gespekke strek gewoonlik oor drie of vier sessies. In hierdie sessies kom die volgende fokuspunte na vore:
  • Individuele stories
  • Hoe lyk ons verhouding?
  • Watter waardes is in ons verhouding belangrik?
  • Watter suksesse het ons al saam behaal?
  • Watter slaggate is daar in ons verhouding?
  • Waarheen is ons oppad?


Die volgende dokument is handig om af te laai indien jy vir Pieter wil kom sien oor voorhuwelkse gesprekke:
Gespreksonderwerpe en benodighede vir voorhuweliksegesprekke
File Size: 294 kb
File Type: pdf
Download File


Afsprake

Om 'n afspraak te maak kan jy my kontak en 'n afspraak maak of jy kan aanlyn 'n afspraak maak deur op die knoppie hieronder te kliek. 
Afsprake
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuisblad
  • Pastorale Gesprekke
    • Narratiewe Terapie
    • Voorhuwelikse Gesprekke
  • Shadowmatch
  • Kontak