Pieter J. Visser
+27 82 565 9435
  • Tuisblad
  • Geloof waar ons leef!
  • Pastorale Gesprekke
    • Narratiewe Terapie
    • Voorhuwelikse Gesprekke
  • Bybelstudie
  • Kontak

Picture


Pieter J. Visser
is leraar by N.G. Wierdapark in Centurion. Hy het in 2009 sy MA (Pastorale Gesinsterapie) onder leiding van Prof. Julian Muller voltooi en werk vanuit 'n Narratiewe benadering in pastorale terapie sessies. Verdere belangstellingsvelde sluit prediking en liturgie, musiek, flieks en die gebruik daarvan in ons alledaagse bestaan en veral ook geestelike lewe in. In 2010 het hy 'n ervaringsleerkursus van Rodger Greenway voltooi en gebruik veral ervaringsleer in die aanbieding van jeugkampe, kategese materiaal en pastoraat.

Narratiewe terapie is 'n beradingstyl veral geskik vir:
  • Voorhuweliksegesprekke
  • Hantering van verlies
  • Gesinsterapie en oplossing van konflik
  • Individuele gesprekke (wat geestelike gesprekke insluit)

Ervaringsleer kan handig gebruik word in die volgende situasies:
  • Pastoraat
  • Kategese
  • Groepswerk en -evaluering
  • Om unieke uitkomste in probleem situasies te fasiliteer
Tweet
Om 'n afspraak te maak vir Narratiewe terapie of vir voorhuwelikse pastorale sessies vir jou troue is jy baie welkom om dit sommer aanlyn te doen, deur die "Book Now" skakel hieronder te volg.

Gaan kyk gerus na wat bespreek gaan word in die voorhuwelikse pastorale gesprekke.
Create a free website with Weebly