Pieter J. Visser
+27 82 565 9435
  • Tuisblad
  • Geloof waar ons leef!
  • Pastorale Gesprekke
    • Narratiewe Terapie
    • Voorhuwelikse Gesprekke
  • Bybelstudie
  • Kontak

Narratiewe terapie:

Narratiewe terapie is 'n kreatiewe benadering om na ons lewens te kyk.  Deur gebruik te maak van stories en die invloed wat stories op ons lewens het kan ons tot nuwe insigte in ons lewens kom.  Op hierdie manier kry ons ook die geleentheid om ons toekomsverhaal (wat dalk nie altyd vir ons so gunstig lyk nie) te herskryf en weer beheer te kan kry oor ons lewens en omstandighede.
Narratiewe terapie is 'n nie veroordelende vorm van pastoraat en werk met die verhale van gespreksgenote om by hulle unieke verhale en ook unieke ervarings van God aan te sluit.

Afsprake

Om 'n afspraak te maak kan jy my kontak en 'n afspraak maak of jy kan aanlyn 'n afspraak maak deur op die knoppie hieronder te kliek.

Vul asb. die volgende vorm in voordat jy my kom sien:

Jy kan die aanlyn vorm invul deur op die skakel te kliek. 
(Jy kan ook onderstaande prentjie skandeer met 'n QR reader om die vorm op jou selfoon in te vul)
Picture
Create a free website with Weebly