Kategese materiaal:
N.G. Wierdapark maak van Ervaringsleer gebruik vir die skryf van hulle eie kategese materiaal. Hierdie skryfproses is 'n groepspoging en die predikante (Ek, Jan Bester en Kobus Myburgh) sowel as 'n hele paar lidmate lewer insette. Die kategesemateriaal en preekinhoud van die oggenddienste loop hand aan hand, daarom stel ek voor dat indien jy van die kategesemateriaal gebruik sou wou maak jy vir N.G. Wierdapark sal kontak om die preekinhoud van die oggend dienste in die hande te kry (dit is in mp3 formaat beskikbaar).
Die kategeselesse van die grade vier tot nege maak op 'n praktiese wyse die preke in kinders se lewens relevant. Deur van ervaringsleer gebruik te maak word feitlike gebeure, emosies, lewenservaring en toekoms gerigtheid deel van die ontdekkings proses waaraan kinders blootgestel word. Geloof in God word vir kinders prakties gemaak, deur van speletjies gebruik te maak en inspireer kinders om dit wat tydens die erediens gebeur het in hulle lewens toe te pas.
Die 2010 kategeselesse vir Graad 4-9 kan hieronder afgelaai word:

31 Januarie 2010 (Jy kan net uitdeel wat jy het) |

7 Februarie 2010 (Hy sê, sy sê) |

14 Februarie 2010 (Kat en muis) |

28 Februarie 2010 (Eerste in die ry) |

7 Maart 2010 Of jy dit wil weet of nie) |

14 Maart 2010 (Ek gee oor) |

18 April (Ek wil uitstaan) |

2 Mei 2010 (Tevrede) |

9 Mei 2010 (Hoop) |

16 Mei 2010 (Anders) |

30 Mei 2010 (Opgehoop) |

6 Junie 2010 (Facebook of Face-time?) |

18 Julie 2010 (Prentjies van die wêreld) |

25 Julie 2010 (Wag) |

1 Augustus 2010 (Ballonne) |

15 Augustus 2010 (Partytjie) |

22 Augustus 2010 (Skoon) |

29 Augustus 2010 (Wie is die sterkste) |

5 September 2010 (Immunity idol) |

11 September 2010 (Blink) |

19 September 2010 (Die regte goed vir die regte redes) |

10 Oktober 2010 (Mission impossible) |

17 Oktober 2010 (Dinge) |

24 Oktober 2010 (Vertrou) |

Powerpoint vir 24 Oktober 2010 les |

31 Oktober 2010 (Skyn) |

5 November 2010 (Unique one in) |

Powerpoint vir 5 November 2010 |

14 November 2010 Kerk |
Downloads
Jy kan bloot op Download File hier bo click om die betrokke pdf van die kategeseles af te laai.