Pieter J. Visser
  • Tuisblad
  • Pastorale Gesprekke
    • Narratiewe Terapie
    • Voorhuwelikse Gesprekke
  • Shadowmatch
  • Kontak

Dr. Pieter J. Visser is leraar by N.G. Wierdapark in Centurion. Hy spesialiseer in voorhuwelikse begeleiding en  werk-gesinsbalans. Ander velde waarin hy vaarding is sluit, verhouding- & gesinsbegeleiding,  fassilitering vir hersaam-gestelde gesinne, traumaberading, life coaching, depressie begeleiding en ervaringsleer in.  
Narratiewe terapie is 'n beradingstyl veral geskik vir:
  • Voorhuweliksegesprekke
  • Hantering van verlies
  • Traumaberading
  • Gesinsterapie en oplossing van konflik
  • Individuele gesprekke (wat geestelike gesprekke insluit)

Ervaringsleer kan handig gebruik word in die volgende situasies:
  • Pastoraat
  • Kategese
  • Groepswerk en -evaluering
  • Om unieke uitkomste in probleem situasies te fasiliteer


Shadowmatch konsultasie bevorder die volgende situasies:
  • Persoonlike ontwikkeling
  • Verhoudingsontwikkeling
  • Akkurate aanstelling van werknemers
  • Werknemerontwikkeling
  • Optimaliseer spansamestelling


Picture
Pieter se Voorhuwelikse begeleiding handleiding vir terapeute en predikante asook werksboeke vir paartjies is nou by Bybel Media beskikbaar:
Picture
Picture
Luister gerus hier na ‘n onderhoud met Annelie Bouer op Groot FM se “Praat ek luister” oor Voorhuwelikse begeleiding of die gesprek met Flip Loots en Christina Landman op RSG se “Geloof wat grondvat”.
Maak gerus aanlyn 'n afspraak vir Narratiewe terapie, 'n Shadowmatch konsultasie of vir voorhuwelikse pastorale sessies:
Afspraak / Booking
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuisblad
  • Pastorale Gesprekke
    • Narratiewe Terapie
    • Voorhuwelikse Gesprekke
  • Shadowmatch
  • Kontak