Pieter J. Visser
  • Tuisblad
  • Pastorale Gesprekke
    • Narratiewe Terapie
    • Voorhuwelikse Gesprekke
  • Shadowmatch
  • Kontak

Soos toe ons jonk was...

Ons jongvolwassene Bybelstudiegroep (huLLe) het besluit om met 'n nuwe reeks te begin, met die naam "Soos toe ons jonk was..." ons gaan in hierdie reeks ons Kinderbybels bietjie afstof om die stories op 'n nuwe manier te ontdek. 

'n Groot gedeelte van ons Godsbeeld word al van jongs af gevorm en ons bevraagteken nie sommer weer die dinge wat ons as kleuters of laerskoolkinders geleer het nie. Die sosio-historiese agtergrond wat ons egter vir ons navorsing gebruik gaan egter nuwe insigte bring en hopelik ook ons Godsbeeld verbreed. Die Bybelstudieagtergrond wat ons primêr sal gebruik is 'n produk van ons gemeente se Bybelstudie en is by Biblaridion beskikbaar.

'n Verdere doel van die Bybelstudies is om nuwe kategesemateriaal te skep. Mens kom toenemend agter hoe beperk kinders se Bybelkennis is en ons het as gemeente in 2011 besluit om meer op Bybelverhale te fokus. Ons wil ook graag gesinne bemagtig om op 'n sinvolle wyse hierdie verhale in hulle alledaagse lewe in te bou. 'n Nuwe reeks wat op gesinsbediening fokus het ook hieruit gevolg en u is welkom om dit van my aan te vra indien jy dit sou verlang. Die Werksblaaie van die verskillende verhale is hier onder beskikbaar en jy is welkom om dit ook aan te wend indien jy die nodige erkenning aan die skrywer daarvoor gee.

Hoop jy geniet dit saam met ons!

Downloads

Jy kan bloot op Download File hier onder click om die betrokke pdf van die Bybelstudie Worksheet af te laai. 
Egiptiese-, Babiloniese- en Persieseskeppingsmites (20 Julie 2011)
File Size: 334 kb
File Type: pdf
Download File

Skepping (27 Julie 2011)
File Size: 393 kb
File Type: pdf
Download File

Sondeval (3 Augustus 2011)
File Size: 393 kb
File Type: pdf
Download File

Kain en Abel (10 Augustus 2011)
File Size: 366 kb
File Type: pdf
Download File

Noag se ark (17 Augustus 2011)
File Size: 389 kb
File Type: pdf
Download File

Babel (31 Augustus 2011)
File Size: 374 kb
File Type: pdf
Download File

Abram moet trek (7 September 2011)
File Size: 372 kb
File Type: pdf
Download File

Sarai in Egipte (14 September 2011)
File Size: 379 kb
File Type: pdf
Download File

Isak en Ismael! (29 September 2011)
File Size: 388 kb
File Type: pdf
Download File

Isak word geoffer (19 Oktober 2011)
File Size: 382 kb
File Type: pdf
Download File

Isak kry 'n vrou (26 Oktober 2011)
File Size: 431 kb
File Type: pdf
Download File

Jakob en Esau word gebore (2 November 2011)
File Size: 395 kb
File Type: pdf
Download File

Jakob word geseen (16 November 2011)
File Size: 393 kb
File Type: pdf
Download File

Jakob by Laban (23 November 2011)
File Size: 388 kb
File Type: pdf
Download File

Jakob gaan terug (1 Februarie 2012)
File Size: 385 kb
File Type: pdf
Download File

Jakob en Esau ontmoet mekaar weer (8 Februarie 2012)
File Size: 392 kb
File Type: pdf
Download File

Josef (15 Februarie 2012)
File Size: 382 kb
File Type: pdf
Download File

Josef en Mev. Potifar (29 Februarie 2012)
File Size: 393 kb
File Type: pdf
Download File

Josef in die tronk I (7 Maart 2012)
File Size: 457 kb
File Type: pdf
Download File

Josef in die tronk II (14 Maart 2012)
File Size: 403 kb
File Type: pdf
Download File

Josef in Egipte (4 April 2012)
File Size: 382 kb
File Type: pdf
Download File

Josef se broers in Egipte II (18 April 2012)
File Size: 381 kb
File Type: pdf
Download File

Tweet
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuisblad
  • Pastorale Gesprekke
    • Narratiewe Terapie
    • Voorhuwelikse Gesprekke
  • Shadowmatch
  • Kontak