Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die inligtingsvorm vir julle voorhuwelikse gesprek in te vul. Ons sal mekaar sien op by die gespreksessie soos wat ons afgespreek het.
Indien ons nog nie 'n tyd vir hierdie gesprekke afgespreek het nie, skakel my asb. so gou moontlik sodat ons 'n afspraak kan bevestig en dat ek kan bevestig of ek beskikbaar is om julle huwelik te bevestig.
Groete,
Pieter J. Visser