Wel om bitter eerlik te wees is ek regtig nie verskriklik konsensieus wat blogs betref nie, maar ek heg hierdie gedeelte by die website om dit so tikkie van 'n persoonlike geur te gee.  Mens is tog nie net 'n dominee of 'n watookal nie, jy is baie dinge.


Hierdie is die plek vir die "baie dinge" in my lewe.  Hoop julle geniet dit saam.
 


Comments

Nelus
05/13/2010 6:15am

Hi Pieter,

Baie geluk met die webruimte my vriend. Ek sien uit om sommer nog baie interessanthede en pitkos hier te lees. Dit vervang natuurlik nie 'n lekker lunch nie!

Sterkte met jou belangrike werk!

Nelus

Reply
Jan
05/13/2010 6:34pm

Pieter!

Amazing!! Dit lyk baie goed. Professioneel! Die kategese vir Sondag is weer skitterend.

Reply



Leave a Reply