Ek en Jan (my kollega) gebruik hierdie week van die sinode se Pinkster materiaal getiteld "Gaan oor grense". My preek van gister het gefokus op Jesus wat oor grense gegaan het:
Al weet ek dat ons juis van baie wonder verhale in Markus lees, dink ek nie heeltemal dit gaan net oor die wonderwerke wat Jesus gedoen het nie. Malina en Rohrbaugh is van mening dat die onreinheid, die vrees wat mense gehad het vir ander se onrein geeste, die magspel meer is waarop Jesus gefokus het en die fisiese genesings was 'n middel tot 'n doel.
Die doel?
Om mense se eer te herstel. Hullle binneste te genees.
- Jesus wat onrein geeste uit mense uit gejaag het,
- Jesus (seun van die timmerman) wat sommer in die sinagoge opstaan en die skrifgeleerdes op hulle neuse laat kyk,
- Jesus wat Petrus se skoonma gesond maak sodat sy hulle kan bedien,
- Jesus wat aan melaatses raak om hulle te genees,
- iemand met 'n gebreklike hand genees,
- by tollenaars gaan kuier.
Al weet ek dat ons juis van baie wonder verhale in Markus lees, dink ek nie heeltemal dit gaan net oor die wonderwerke wat Jesus gedoen het nie. Malina en Rohrbaugh is van mening dat die onreinheid, die vrees wat mense gehad het vir ander se onrein geeste, die magspel meer is waarop Jesus gefokus het en die fisiese genesings was 'n middel tot 'n doel.
Die doel?
Om mense se eer te herstel. Hullle binneste te genees.
Add Comment

RSS Feed